CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Lea lief seeskilpaaie (1): Avonture by die akwarium

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395716
UPC:
9780799395716
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Lea lief seeskilpaaie (1): Avonture by die akwarium

Author: Cecilia Steyn

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele!

Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan ...

 

About the Author

Cecilia Steyn is in die Vrystaat gebore. Sy is nog altyd lief vir skilder en skets.

Ná skool het sy in die apteekbedryf gaan werk, en sy en haar man, Johan, het twee seuns. Onder leiding van die skrywer Fanie Viljoen, haar broer en mentor, probeer sy op die ouderdom van veertig vir die eerste keer skryf.

Haar eerste kortverhaal, Evan se pizza, het in 2015 in Vrouekeur verskyn, en kort daarna is Die meisie op die dak deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar. Wanneer sy deesdae nie lees nie, skryf sy.

Sy geniet dit ook om haar hande vuil te maak en saam met haar man aan hul huis te help restoureer of in die tuin te werk.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Lea lief
Publication Date:
22/07/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
212 × 137 mm