CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kom Ons Maak Nou Tuin (Tuinmaakreeks Boek 2)

Now: R40.50
Was: R45.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920217129
UPC:
9781920217129
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Kom Ons Maak Nou Tuin (Tuinmaakreeks Boek 2)

Author: Reg Botha

Format: Paperback

Beplan jou tuin Kom ons maak nou tuin My tuin soek water Kies plante vir jou tuin Voeding vir jou tuin Skadelike insekte in jou tuin Die Tien uit Tien Tuinmaakreek s handel oor verskeie praktiese tuinmaak onderwepe. Die handige, klein formaat boek kan maklik aan mens se sy bly terwyl mens in die tuin werk.

Die reeks was geïnspireer as gevolg van al die outeur se talle besoeke en lesingtoere aan tuinbouklubs regoor die land.

Met die wisselende klimaat en topografie van Suid-Afrika, bied elke streek sy eie unieke uitdagings wat tuinmaak 'n ware spesialis-stokperdjie maak. M aar, ten spyte van hierdie probleme, spog byna elke Suid-Afrikaanse stad met pragtige tuine.

Hierdie reeks is daarop gemik om tuiniers regoor die land te inspireer en toe te rus met die kennis en kundigheid om 'n pragtige tuin te skep. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak in tien sleutelkonsepte opgesom.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Reg Botha
Publisher Title:
Kom Ons Maak Nou Tuin (Tuinmaakreeks Boek 2)