Product Description
Kinders se slange van Suider-Afrika
Author: Johan Marais
Format: Paperback
Recommended for ages 7+
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm.
Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto’s; aantreklike prys.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.