Product Description
Keegan & Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie
Author: André Trantraal
Format: Paperback
South African Literary Awards: Children's Literature Award 2022
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!
Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywerDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!
(3) Die strokiesprent-kompetisie
Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
About the Author
André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van vele kinderboeke en sy illustrasiewerk word in Amsterdam en Kaapstad uitgestal.
André se werk word benoem vir vele pryse, onder andere die UJ-prys en hy werk graag saam met sy broer, die bekroonde skrywer, Nathan Trantraal. André is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaapse Afrikaans.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace