CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Keegan & Samier 2: Die sokker-fiasko

R65.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799397680
UPC:
9780799397680
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Keegan & Samier 2: Die sokker-fiasko

Author: André Trantraal

Format: Paperback

Recommended for ages 7+

 

ATKV-Woordveertjies: Graad 2 tot Graad 3 2021

South African Literary Awards: Children's Literature Award 2021

Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam.

Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture!

Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …

 

About the Author

André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van vele kinderboeke en sy illustrasiewerk word in Amsterdam en Kaapstad uitgestal.

André se werk word benoem vir vele pryse, onder andere die UJ-prys en hy werk graag saam met sy broer, die bekroonde skrywer, Nathan Trantraal. André is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaapse Afrikaans.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Keegan & Samier
Publication Date:
24/01/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg