CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Karolina Ferreira

R350.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798143509
UPC:
9780798143509
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Karolina Ferreira

Author: Lettie Viljoen

Format: Softcover

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy ’n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur ’n vrou in ’n karavaan.

Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet ’n verskeidenheid mense.

Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt.

Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die boek nie. Ondanks haar voornemens word Karolina – soos die minnaars wat sy die eerste keer op ’n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder – ook meegevoer deur die liefde.

Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op ’n indrukwekkende wyse ineengevleg.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Karolina Ferreira
Authors:
Lettie Viljoen
Format:
Softcover