Product Description
Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie
Author: Heléne Booyens
Format: Paperback
Recommended for ages 7+
DIE BOEK
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.
THE BOOK

About the Author
Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy 'n skrywer en illustreerder, asook 'n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika.
Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n lisensie om slange te vang en hervestig.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace