Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Insektopedie: Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

R370.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775842248
UPC:
9781775842248
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Insektopedie: Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Author: Erik Holm

Format: Paperback

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf.

Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Struik Nature
Publisher Title:
Insektopedie: Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte
Authors:
Erik Holm
Format:
Paperback
Pages:
208
Language:
Afrikaans