CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Hoe werk dit? 33 Projekte vir slimkoppe

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799393200
UPC:
9780799393200
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Hoe werk dit? 33 Projekte vir slimkoppe

Author: Carol Vorderman

Format: Paperback

 

Projekte vir nuuskierige kinders!

Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk ’n ingenieur-in-wording. Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese te maak.

Die boek bevat allerlei projekte wat kinders help verstaan hoe die wêreld werk. Die materiaal vir die projekte kan tuis gevind word en die projekte is maklik om self te voltooi. Die inspirerende stories van Leonardo da Vinci, Mae Jemison en Elon Musk is ook by die boek ingesluit.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/06/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
144
Dimensions:
276 × 216 × 10 mm