Product Description
Geskiedenis van Suid-Afrika
Author: Fransjohan Pretorius
Format: LSI POD
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom?
Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie?
In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.