Product Description
Gesant van die mispels: Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659–1707)
Author: Marlene van Niekerk
Format: Softcover with dust jacket
Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca. 1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk.
Die bundel bevat ’n dosyn skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poëtiese kragtoer”.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.