Product Description
Gemaklik in jou eie lyf
Author: Leandie du Randt
Format: Paperback
Recommended for ages 12+
Leandie du Randt, is ’n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook ’n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees.
Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as ’n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag.
Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar ’n sterk geestelike boodskap is, ‘preek’ die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.
About the Author
Leandie du Randt is an energetic young actress, model, voice artist and public figure, but is also a qualified psychometrist with a BCom (Hons) in Industrial Psychology. Known for her role as Mieke in the award-winning Afrikaans TV series on KykNet, Getroud met rugby, she has also appeared in popular local films such as Egoli €“ The Movie, Susanna van Biljon, Semi-Soet, and Klein Karoo. She is equally passionate about the entertainment industry, people and psychology. Her philosophy is that you must always be yourself, but the best version of yourself. This is her first book.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.