Product Description
Hans hou sy lyf Sherlock
Author: Rudie van Rensburg
Format: Softcover
Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe.
Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.