CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Erfreg (5th edition)

R954.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781485108238
UPC:
9781485108238
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Erfreg (5th edition)

Authors: MC Schoeman-Malan, MJ de Waal

Format: Physical Hardcopy

Hierdie is die vyfde uitgawe van die boek wat vir die eerste keer in 1992 as ‘n relatief bondige teks, spesifiek gemik op studente in die erfreg, verskyn het. Die boek het egter deur sy opeenvolgende uitgawes tot ‘n meer algemene bron vir die Suid-Afrikaanse erfreg ontwikkel.

Tog is dit deur sy aanslag, aanbiedingswyse en sistematiek steeds ideaal om ook as handboek in erfregkursusse gebruik te word. Die huidige weergawe poog weereens om aan die leser ‘n omvattende oorsig oor die verskillende fasette van die erfreg te gee, met inagneming van die jongste ontwikkelings wat hierdie regsgebied beïnvloed het.

Contents:

  • Voorwoord

  • Bibliografie

  • Register van wette

  • Vonnislys

  • Inleiding

  • Intestate erfreg

  • Testeerbevoegdheid; bevoegdheid om as getuie te onderteken

  • Formaliteite by verlyding en wysiging van testamente

  • Ongeldige testamente en herroeping van testamente

  • Bevoegdheid om te erf

  • Die inhoud van testamente

  • Gesamentlike/wederkerige testamente, adiasie/repudiasie/eleksie, boedelsamesmelting

  • Aanwas (die ius accrescendi)

  • Inbring

  • Kontraktuele erfopvolging (die pactum successorium)

  • Interpretasie en rektifikasie van testamente

  • Boedelbereddering

  • Bylae

  • Wet op Testamente 7 van 1953

  • Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987

  • Reform of Customary Law of Succession And Regulation of Related Matters Act 11 of 2009


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Juta
Publisher Title:
Erfreg (5th edition)
Authors:
MC Schoeman-Malan, MJ de Waal
Format:
Physical Hardcopy