Product Description
Erfreg (5th edition) (eBook)
Authors: MC Schoeman-Malan, MJ de Waal
Format: Digital
Hierdie is die vyfde uitgawe van die boek wat vir die eerste keer in 1992 as ‘n relatief bondige teks, spesifiek gemik op studente in die erfreg, verskyn het. Die boek het egter deur sy opeenvolgende uitgawes tot ‘n meer algemene bron vir die Suid-Afrikaanse erfreg ontwikkel.
Tog is dit deur sy aanslag, aanbiedingswyse en sistematiek steeds ideaal om ook as handboek in erfregkursusse gebruik te word. Die huidige weergawe poog weereens om aan die leser ‘n omvattende oorsig oor die verskillende fasette van die erfreg te gee, met inagneming van die jongste ontwikkelings wat hierdie regsgebied beïnvloed het.
Contents:
-
Voorwoord
-
Bibliografie
-
Register van wette
-
Vonnislys
-
Inleiding
-
Intestate erfreg
-
Testeerbevoegdheid; bevoegdheid om as getuie te onderteken
-
Formaliteite by verlyding en wysiging van testamente
-
Ongeldige testamente en herroeping van testamente
-
Bevoegdheid om te erf
-
Die inhoud van testamente
-
Gesamentlike/wederkerige testamente, adiasie/repudiasie/eleksie, boedelsamesmelting
-
Aanwas (die ius accrescendi)
-
Inbring
-
Kontraktuele erfopvolging (die pactum successorium)
-
Interpretasie en rektifikasie van testamente
-
Boedelbereddering
-
Bylae
-
Wet op Testamente 7 van 1953
-
Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987
-
Reform of Customary Law of Succession And Regulation of Related Matters Act 11 of 2009
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.