CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781776350360
UPC:
9781776350360
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels

Author: Wendy Maartens  •  Illustrator: Shayna Olivier

Format: Paperback

Recommended for ages 5+

 

Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie.

Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het. Muggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie.

Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd ʼn manier om ʼn boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere.

Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim?

Het Haas toe die boelies uitoorlê? Moenie langer wag om uit te vind nie!

 

About the Author

Wendy Maartens woon tans in Melkbosstrand. Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan.

Haar volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring, Sy bemagtig kinders om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Ander titels van Wendy wat onlangs verskyn het: Jeremia en die Amandelboom, Ek lees self reeks, My hart is oppi plaas!, Donkie se lang pad dorp toe en vele meer.

 

About the Illustrator

Shayna Olivier is a whimsical fine artist with a passion for nature and animals. Working in mostly watercolours and pencil, she creates super whimsical and dreamlike artworks mostly surrounding the subject of nature.

She spent her childhood living in the small fishermen's village of Herolds Bay where her imagination and love for nature developed. After years of struggle and countless rejections she silently built up her own art business named Shayna Paints.

Today she creates paintings for people from all over the world and all walks of life. Shayna resides in Helderberg with her fiancé and little boy.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
96
Dimensions:
280 × 210 mm