Product Description
Doc Scientia Graad 12 Chemie Hand- en Werkboek Boek 2 (Volkleur)
Format: Physical Hardcopy
Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.
Features:
-
Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
-
Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
-
Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
-
KABV (CAPS) gebaseerd – jaarliks hersien
-
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
-
Prakties ingesluit – jy sal geen ander bronne nodig hê nie
-
Baie oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
-
Opsommings en breinkaarte – spandeer jou leertyd op belangriker aspekte
-
Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.