Product Description
Verken Geografie Graad 12 Onderwysersgids Epdf (1-Year Licence)
Authors: L Dilley, J Earle, K Euston-Brown, G Keats, A Nxele, G Ravenscroft
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
V oldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) E ksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf R iglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf K laskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef E ksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek N uttige wenke vir klaskameronderrig Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
-
Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.