Product Description
Lees is Maklik: Wie is Ben Ewig? ePDF (1-year licence)
Author: M Brandt
Format: eBook (ePDF)
Drie maats, Mia, Paul en Eddie wonder oor die eienaardige skooltuinier, Ben Ewig, toe hulle hom op 'n stokou personeelfoto sien waar hy presies dieselfde lyk as nou … nie 'n dag ouer nie, en hy dra dieselfde verflenterde klere. Wie is Ben Ewig?
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.