Product Description
Lees is Maklik: Bertie Bewerasi ePDF (1-year licence)
Author: B Bester
Format: eBook (ePDF)
Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby.
Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie … Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.