CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Afrikaansmetodiek Deur 'n Nuwe Bril

R540.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780199079179
UPC:
9780199079179
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days
Shipping:
Free Shipping

Pre-Order: Ships in 4-6 weeks (air-freight import) or 8-12 weeks (sea-freight import)

Product Description

DIGITAL - Afrikaansmetodiek Deur 'n Nuwe Bril

Author(s): L. van der Merwe

Format: Digital

Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook ‘n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan.

Die eerste afdeling bied ‘n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Digital
Next Stock ETA (Working Days):
0
Status:
Sea Freight
Author/s:
L. van der Merwe
Publisher Title:
Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril ePub