Product Description
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
Author: Sharon Rentta
Format: Paperback
Recommended for ages 5+
Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is ’n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë – en ’n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners.
Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace