Product Description
Diereverkenners: Lola en die singende orgidee
Author: Sharon Rentta
Format: Paperback
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan.
Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie.
Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers.
Waarheen sal jou avonture jou neem?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace