CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die slymboek

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799384499
UPC:
9780799384499
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die slymboek

Alles wat jy moet weet om perfekte slym te maak

Author: Dynamo Limited

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

 

Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym! Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak.

Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym! Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik.

Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret.

So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym! Al die slymresepte in die boek is boraksvry.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/04/2018
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
240 × 183 × 8 mm