Product Description
Die ondersoek van die pasgebore baba
Author: PA Henning
Format: Physical Hardcopy
Die doel van hierdie handleiding is om die geneesheer, die mediese student en die verpleegkundige in staat te stel om die pasgebore baba volledig en met vertroue to ondersoek. Afgesien van die normale bevindinge word 'n groot verskeidenheid abnormale bevindinge bespreek en gei abnormale bevindinge bespreek en geïllustreer.
Contents:
-
1. Inleiding 2. Die algemene beginsels en die algemene ondersoek 3. Die skedeldak 4. Die gesig en die nek 5. Die algemene ondersoek van die borskas en die ondersoek van die respiratoriese stelsel 6. Die kardiovaskulêre stelsel 7. Die buik 8. Die luierarea 9. Die ledemate en die rug 10. Die neurologiese stelsel 11. Die gestasiebepaling
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.