CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die dramateks – 'n handleiding

R415.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627022043
UPC:
9780627022043
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die dramateks – 'n handleiding

Author: M Keuris

Format: Physical Hardcopy

Hoe ontleed ons 'n drama? Hoe benader ons die feit dat 'n drama meestal geskryf is om opgevoer te word? Watter invloed het die opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters, die tyd en ruimte, asook die drama se struktuur?

Hierdie vrae en meer word in Die dramateks: 'n handleiding op 'n eenvoudige en toeganklike wyse beantwoord. Die dramateks gee sowel 'n basiese inleiding tot die moderne dramateorie as praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer, en is 'n nuttige gids vir beide dosente en studente. Die teorie word deurgaans verduidelik en geillustreer aan die hand van voorbeelde uit meer as dertig bekende Afrikaanse dramas.

Contents:

  • 1 Opvoeringsgerigtheid 2 Dramatiese karakters 3 Ruimte in die drama 4 Hoe word die ontleding van ‘n dramastruktuur gedoen? 5 Dialoog en didaskalia 6 Resepsie of ontvangs van die drama

About the Author

Marisa Keuris is 'n dosent in die Departement Algemene Literatuurwetenskap aan Unisa en het uitgebreide ondervinding in die onderrig van dramateorie op beide voorgraadse en nagraadse vlak. Sy is die outeur van Dramateorie vandag: die bydrae van die drama- en teatersemiotiek en het talle artikels oor die dramateorie gepubliseer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Die dramateks – 'n handleiding
Authors:
M Keuris
Format:
Physical Hardcopy