Product Description
Die Afrikaners: 'n Biografie
Author: Hermann Giliomee
Format: Softcover
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof.
Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. 'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.