CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

R65.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639608174
UPC:
9780639608174
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

Author: Anzil Kulsen  •  Illustrator: André Trantraal

Format: Paperback

Recommended for ages 7+

 

Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef!

In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie ...

 

About the Author

Anzil Kulsen is a well-known youth book author and literacy teacher from Upington. More than 20 000 copies of her début novel for teens, Zita, have been sold.

She regularly publishes in magazines and is passionate about reading and children. Anzil Kulsen is 'n bekende jeugboekskrywer van Upington.

Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20 000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders.

 

About the Illustrator

André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van vele kinderboeke en sy illustrasiewerk word in Amsterdam en Kaapstad uitgestal.

André se werk word benoem vir vele pryse, onder andere die UJ-prys en hy werk graag saam met sy broer, die bekroonde skrywer, Nathan Trantraal. André is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaapse Afrikaans.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis
Publication Date:
02/08/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
56
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg