CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Buys: ’n Grensroman

R380.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780795706936
UPC:
9780795706936
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Buys: ’n Grensroman

Author: Willem Anker

Format: Softcover

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat.

Van die Langkloof swerf Buys – oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Hy bly anderkant die Vis by Xhosa-opperhoof Ngqika, wat soos sy seun is.

Hy bly by die Tamboekies; in die republiek van Graaff-Reinet; op die trekpad. Oral trek hy saam met en sonder Maria, Nombini, Elizabeth en ander vroue.

Oral verwek hy kinders; oral sluit ander rowers en weglopers by hom aan –’n ganske Buysvolk. Hy sterf teen die oewer van die Limpopo.

Maar Buys is nie dood nie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Queillerie
Publisher Title:
Buys: ’n Grensroman
Authors:
Willem Anker
Format:
Softcover