Product Description
Bladsak - 'n Geïntegreerde taalteks Leerderboek 12 Eerste Addisionele Taal
Format: Softcover
Bladsak Graad 12 Leerderboek bevat interessante en eietydse leerstof vir leerders van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat die leerder ervaringswêreld sal verryk.
Die wye verskeidenheid aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging. Afdelings soos Padkos, Vlymskerp, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids sal die leerder se voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop.
Die leerder gaan verder ook Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Features:
-
vir begrip en waardering verskeie tekste lees;
-
verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
-
in verskillende sosiale situasies duidelik kommunikeer;
-
aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in aanbiedings;
-
transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.