CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Bladsak Gr 11 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

R412.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770028739
UPC:
9781770028739
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Bladsak Gr 11 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

Format: Softcover

"Uiteindelik! 'n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Bladsak Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree - ons bied 'n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.

Die leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur: ? visuele geletterdheid maklik te kan onderrig aan die hand van 'n TV-sepie, Stories van Mandela-rylaan, wat spesiaal vir Bladsak verfi lm is ? 'n volledige antwoordsleutel vir elke episode te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Padkoswenke, Bladsak kosblik, die Taalgids en Letterkundegids. ? ritse wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee ? te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind ? gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas ? bruikbare onderrigplanne vir elke episode, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien ? 'n omvattende, formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel. ? gratis visuele materiaal (plakkate) vir klaskamergebruik op die DVD te voorsien.

Ons weet hierdie reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou."


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Bladsak Gr 11 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal
Format:
Softcover