CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624095231
UPC:
9780624095231
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman

Author: Louis Jansen van Vuuren

Format: Softcover

As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie. Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes.

Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek Suid-Afrikaans maak.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman
Authors:
Louis Jansen van Vuuren
Format:
Softcover