CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Bertie Blikbrein Leesboek

R170.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780799351194
UPC:
9780799351194
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in 3-7 working days
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Bertie Blikbrein Leesboek 

Author: Jaco Jacobs

Bertie Blikbrein - Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp.

Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip!

Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.

Other Details

Publisher Title:
Bertie Blikbrein Leesboek