CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Beginsels van Saaklike- en Persoonlike Sekerheidsregte in die Suid-Afrikaanse Reg

Now: R1,302.30
Was: R1,447.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781485134671
UPC:
9781485134671
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Beginsels van Saaklike- en Persoonlike Sekerheidsregte in die Suid-Afrikaanse Reg

Authors: JC Sonnekus, EC Schlemmer

Format: Physical Hardcopy

In hierdie werk word gekonsentreer op die gemene onderliggende beginsels van enersyds die verskillende vorme van saaklike sekerheidsregte waar telkens sprake is van 'n bepaalde saak as vermoënsobjek waarop die skuldeiser 'n beperkte saaklike sekerheidsreg vestig en in sommige gevalle, danksy sodanige beperkte saaklike sekerheidsreg oor die aldus geïdentifiseerde saak van die skuldenaar, 'n preferente én versekerde aanspraak op verhaal uit die opbrengs van daardie sekerheidsobjek het ter voldoening van sy uitstaande skuldvordering.

'n Skuldeiser kan andersyds ook met sy skuldenaar ooreenkom om vermoënsobjekte, anders as die objekte van saaklike regte van die skuldenaar, as sekerheidsobjekte te identifiseer.

Die vestiging van 'n saaklike sekerheidsreg verander nie die saldo van boedelbates van die skuldenaar waarteen sy skuldeisers verhaal kan neem nie - dit plaas hoogstens 'n kordon om die verhaalbare waarde van die geïdentifiseerde sekerheidsobjekte ten gunste van die versekerde preferente skuldeiser. By persoonlike sekerheidsregte word daarteenoor verhaal geneem op bates wat aan 'n ánder regsubjek as die primêre skuldenaar behoort en wat dus nie deel van die saldo van die skuldenaar se bates vorm nie.

Contents:

  • Afkortings

  • Hoofstuk 1: Inleiding en algemene raakpunte

  • Hoofstuk 2: Pandreg as bedonge sekerheid

  • Hoofstuk 3: Bedonge verbande

  • Hoofstuk 4: Notariële verbande

  • Hoofstuk 5: Besitlose sekerheid – fidusiêre eiendomsoordrag en stilswyende hipoteke

  • Hoofstuk 6: Landbouverwante besitlose sekerheidsvorme

  • Hoofstuk 7: Retensieregte

  • Hoofstuk 8: Vliegtuie en ander lugvaartuie as sekerheidsobjekte

  • Hoofstuk 9: Persoonlike sekerheid – borgstelling

  • Hoofstuk 10: Sessie in securitatem debiti

  • Register van verkort verwysde bronne

  • Register van gewysde regspraak

  • Trefwoordregister


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Juta
Publisher Title:
Beginsels van Saaklike- en Persoonlike Sekerheidsregte in die Suid-Afrikaanse Reg
Authors:
JC Sonnekus, EC Schlemmer
Format:
Physical Hardcopy