CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

R195.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624057482
UPC:
9780624057482
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

Author: Elizabeth Wasserman

Format: Softcover

Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) memoranda ’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het.

Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip?

En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013).

Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
Authors:
Elizabeth Wasserman
Format:
Softcover