CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Anna Atoom en die digitale draak

R240.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624054900
UPC:
9780624054900
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Anna Atoom en die digitale draak

Authors: Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.)

Format: Softcover

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie!

Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen.

Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013.

Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Anna Atoom en die digitale draak
Authors:
Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.)
Format:
Softcover