Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids

R578.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781919813837
UPC:
9781919813837
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids

Format: Physical Hardcopy

Die Afrikaanse Leerderwerkboek fokus op die volgende kernpunte: Goed te kommunikeer deur praat, gebare en luister- vaardighede te gebruik; Taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee; Daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik; Metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem; Ontwikkeling deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke; Keuse van die regte metodes om tyd te help beplan.

Die Fasiliteerder sal inligting oor prestasie en taalfasette beskikbaar hê. Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap by te dra. Die volle bemeestering van Afrikaans help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur is dit moontlik om inkomste te verhoog.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaans Leerderwerkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Die materiaal bestaan uit ‘n Fasiliteerdersgids en ‘n Leerderwerkboek. Die materiaal voldoen aan al die Nasionale vereistes. Vlak 4 dek 23 krediete en kan deel vorm van die AOOS kwalifikasie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids
Format:
Physical Hardcopy