Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Afrikaans Vlak 2 Fasiliteerdersgids

R578.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781919813813
UPC:
9781919813813
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Afrikaans Vlak 2 Fasiliteerdersgids

Format: Physical Hardcopy

Uiteindelik is daar ‘n Fasiliteerdersgids vir beskikbaar. Dit sal u met die enorme taak ondersteun om die taal vir volwassenes te leer. Dit word eenvoudig, interessant en prakties aangebied.

Hierdie reeks deur STIMELA vir Vlak 1 tot 4 is eenvoudig ‘n “moet” vir elke fasiliteerder.

Hierdie reeks dek alle Eenheidstandaarde, Spesifieke Uitkomste en Assesseringskriteria vir Afrikaans volgens die nasionale voorskrifte. Die gidse sal verseker dat – fasiliteerders die metodologie en aanbieding van ‘n taak in VBOO korrek aanpak.

– die nasionale beginsels, die inhoud en verband van Afrikaans Vlak 1 tot 4 gedek is en per Module of Eenheid uiteengesit word.

– assessering die regmatige plek in die leer en onderrig van VBOO-leerders inneem.

– spesifieke en daaglikse assesseringstake in oorleg met die riglyne ingesluit is.

– integrasie midde Tale en tussen ander Vakke of Leerareas ingesluit is.

– toepaslike assesseringsinstrumente en -rubrieke vir assessering wat aangeteken moet word, in beide die Fasiliteerdersgids en Leerderboek beskikbaar is.

– voorsiening gemaak is vir enige vorm van leergestremdheid, maar ook vir begaafde leerders.

Met hierdie weldeurdagte instrument in u hand, sal u u leerders kan ondersteun om met insig te redeneer en ongelykheid bloot te stel. Dit sal ander leerders help om probleme in die daaglikse lewe te identifiseer en op te los met metodes wat toepaslik is in die leer- en onderrigsituasie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Afrikaans Vlak 2 Fasiliteerdersgids
Format:
Physical Hardcopy