CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace it! Wiskunde Graad 12

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356798
UPC:
9781920356798
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace it! Wiskunde Graad 12

Format: Physical Hardcopy

’n Algemene bekommernis by eksaminators is dat die basiese vaardighede wat benodig word om Wiskunde in Graad 12 te behartig, ontbreek. Dit beteken die leerders poog om Wiskunde te doen wat te gevorderd vir hul kennis en vaardigheidsvlakke is.

Jy sal oor en weer hoor dat die beste manier om Wiskunde te slaag, is deur te oefen en te oefen en te oefen. Diegene wat so sê is heeltemal reg, behalwe dat jy ook moet verstaan wat jy oefen.

Dit is waar Ace it! Wiskunde Graad 12 kan hand bysit.

Tesame met talle uitgebreide beskrywings, bewerkte voorbeelde en voorbeelde van eksamenvrae, is Ace it! Wiskunde Graad 12 jou beste instrument vir verbeterde resultate in Graad 12 Wiskunde.

Jy sal nie net die vaardighede kan oefen wat vir die eksamen vereis word nie, jy sal ook leer hoe om die eksamenvrae te verstaan – ’n vaardigheid wat by talle leerders ontbreek en wat vir sukses benodig word.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace it! Wiskunde Graad 12
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy