CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace it! Wiskunde Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356323
UPC:
9781920356323
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace it! Wiskunde Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Of jy nou teruggesak het of bloot ’n sterk fondament vir Wiskunde wil opbou, Ace it! Wiskunde Graad 11 sal jou kan help.

Tesame met uitgebreide beskrywings om die Wiskunde te help verstaan, verskyn daar bewerkte voorbeelde om jou te help om Wiskundige vaardighede te ontwikkel. Daar is ook deurgaans vrae om jou te help om toe te pas wat jy geleer het.

Jou resultate kan nie anders as om met Ace it! Wiskunde Graad 11 te verbeter nie.

Bou op jou vaardighede wat verband hou met funksies, waarskynlikheid en algebra, en skerp ook jou finansiële wiskunde vaardighede in. Hersiening van die werk wat vroeër in die graad gedek is word vir sekere afdelings verskaf ten einde seker te maak dat jy ten volle op die nuwe inhoud voorberei word.

Getalpatrone en statistiek is ander kommerwekkende gebiede vir eksaminators en met behulp van die uitgebreide bewerkte voorbeelde en vrae in Ace it! Wiskunde Graad 11, sal jy jou Graad 11-eksamen knap en met vertroue kan skryf.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace it! Wiskunde Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy