CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Rekeningkunde Graad 12

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356620
UPC:
9781920356620
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Rekeningkunde Graad 12

Format: Physical Hardcopy

Deur Rekeningkunde as ’n hoërskool vak te neem, gee jou ná skool ’n voordeel, maak nie saak watter loopbaan jy volg nie. Dit vaardighede wat jy leer kan op allerhande situasies toegepas word, of jy vir ’n maatskappy werk of op jou eie, of jy kies om ’n loopbaan in rekeninge te volg, of boek te hou.

Dit is dus in jou belang om jou bes in die Matriek eksamen te doen. Ace it!

Rekeningkunde Graad 12 sal jou help om te leer. Algemene bekommernisse vir eksaminators sluit ’n onvermoë in om sekere bewerkings te doen, asook om die vraag ordentlik te verstaan en die toepaslike inligting vir die vraag te identifiseer.

Ace it! Rekeningkunde Graad 12 gee jou heelwat geleenthede om te oefen met voorbeelde van ekamenvrae.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Rekeningkunde Graad 12
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy