CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Rekeningkunde Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356606
UPC:
9781920356606
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Rekeningkunde Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Rekeningkunde is ’n baie praktiese vak. Ace it!

Rekeningkunde Graad 11 bied talle geleenthede om jou Rekeningkunde vaardighede te oefen. Dit bou op die inhoud en vaardighede van die vorige graad en Ace it!

Rekeningkunde Graad 11 bevat alles wat jy benodig asook talle geleenthede om jou vaardighede te oefen. ’n Algemene bekommernis vir eksaminators van die Matriek eksamen is dat sekere begrippe van Graad 10 en 11 nie ordentlik hersien word nie. Dit is dus vir jou belangrik om hierdie begrippe in Graad 11 onder die knie te kry ten einde hierdie en volgende jaar sukses te behaal.

Hierdie begrippe sluit die verkoop van vaste bates, kontant begrotings, projekteerde inkomste state, kosteberekening en rekonsiliasiestate in. Ace it!

Rekeningkunde Graad 11 sal jou help om vir Graad 11 hersiening te doen en knap en met vertroue na Graad 12 te vorder.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Rekeningkunde Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy