CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356569
UPC:
9781920356569
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8

Format: Physical Hardcopy

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is ’n mengelmoes van ekonomiese teorie, besigheidstudies en rekeningkunde. Selfs al is jy nie van voorneme om besigheidsvakke vanaf Graad 10 na te streef nie, is EBW ’n nuttige vak vir die res van jou hoërskool loopbaan en verder.

Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 vereenvoudig die inhoud wat leerders dikwels ingewikkeld vind.

Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 bevat aktiwiteite wat op sekere punte van die inhoud noukeurig ontwikkel is.

Dit maak dit vir jou moontlik om jou begrip van ’n spesifieke konsep na te gaan voordat jy aangaan. Sodoende sal jy nie net goed in jou Graad 8-eksamen vaar nie, maar dit bou ’n sterk fondament vir Graad 9 en verder.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy