CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356583
UPC:
9781920356583
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9

Format: Physical Hardcopy

Daar is baie inligting om vir Ekonomiese Bestuurswetenskappe in te neem. Ace It!

Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9 vereenvoudig die inhoud en bied dit op so ’n menier aan dat dit maklik is om te leer, te verstaan en te onthou. Oefeninge word deurgaans gebeid om jou kennis en vaardighede te toets.

Dit help jou om jou swak punte te verstaan sodat jy meer tyd daarop kan deurbring. Sou jy dit oorweeg om Rekeningkunde vanaf Graad 10 te neem, sal jy in Graad 9 moet fokus op die grondbeginsels en basiese kennis van rekeningkunde.

Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 bied stap vir stap verduidelikings en bewerkte voorbeelde om seker te maak jy vorder knap en met vertroue na Graad 10.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy