Product Description
Zebra Leesboeke Grade 1 Blou Book 1 - Die Tuin
Format: Physical Hardcopy
Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: bevorder Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid.
Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.
Features:
-
vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek
-
aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling
-
integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen
-
antwoorde op al die aktiwiteite
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.