CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Wreed en Mooi Is die Dood: Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling

R300.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781868429431
UPC:
9781868429431
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Pre-Order: Ships in 3-4 weeks

Product Description

Wreed en Mooi Is die Dood: Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling

Author: Tobie Wiese

Format: Trade Paperback

Al is die dood ’n feit soos ’n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.

In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van ’n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.

Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het. ’n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en ’n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs ’n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in ’n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.

Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ? ook mooi wees.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Jonathan Ball Publishers
Publisher Title:
Wreed en Mooi Is die Dood
Authors:
Tobie Wiese
Format:
Trade Paperback