CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Woestyngevangene

R260.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624052913
UPC:
9780624052913
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Woestyngevangene

Author: Andrea Abbott

Format: Softcover

’n Spannende jeugverhaal wat in die Namib-woestyn afspeel. Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word?

Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry?

Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib-woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn.

So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad is daar meer gevaar as waarvan hy ooit kon droom, en hulle kanse op oorlewing lyk al hoe skraler.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Woestyngevangene
Authors:
Andrea Abbott
Format:
Softcover