Product Description
Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert
Author: Niel Joubert
Format: Softcover
Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het.
In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep – en die 35ste grootste kleinhandelaar in die wêreld.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.