Product Description
Wat Sê die Grondwet?
Authors: IM Rautenbach, EFJ Malherbe
Format: Physical Hardcopy
Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die Grondwet gewaarborg.
Besonderhede oor die magte en pligte van die Parlement, die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede word in die Grondwet uiteengesit. In hierdie publikasie word die Grondwet in maklike taal verduidelik aan die mense vir wie dit geskryf is.
Contents:
-
Hoofstuk 1. Grondliggende bepalings
-
Hoofstuk 2. Die Handves van Regte
-
Hoofstuk 3. Samewerkende regering
-
Hoofstuk 4. Die Parlement
-
Hoofstuk 5. Die President en nasionale uitvoerende gesag
-
Hoofstuk 6. Die provinsies
-
Hoofstuk 7. Plaaslike regering
-
Hoofstuk 8. Howe en die regspleging
-
Hoofstuk 9. Staatsinstellings ter ondersteuning van grondwetlike demokrasie
-
Hoofstuk 10. Openbare administrasie
-
Hoofstuk 11. Veiligheidsdienste
-
Hoofstuk 12. Tradisionele leiers
-
Hoofstuk 13. Finansies
-
Hoofstuk 14. Algemene bepalings
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.