CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

R185.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624057512
UPC:
9780624057512
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Author: Annemari Coetser

Format: Softcover

Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Vlis met vlerke (skooluitgawe) Graad 7 EAT memoranda Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorlê, het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem.

Wie sou kon raai dat haar pad met dié van boewe en ’n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmenswêreld gee: die “vlissie” kry vlerke.

Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Vlis met vlerke (skooluitgawe)
Authors:
Annemari Coetser
Format:
Softcover